Home
News (Blog)
Ferdie Mulder onthul nuwe boek: Opgestaan
Monday, 23 May 2011
Ferdie Mulder, wat in 2005 'n leidende rol gespeel het om die dosente van Tukkies aan te kla oor leerdwaling, het 'n boek uitgegee oor sy wedervaringe, getiteld: Opgestaan. Dit vertel onder meer van die ontnugterings van homself en van sy mede-studente, die pitisie ... Read more
'God' verwyder uit Vrystaatse Universiteit se leuse
Friday, 14 January 2011
Die leuse van die Universiteit van die Vrystaat is verander van In God is die lig van die wysheid na In waarheid is die lig van die wysheid. Dit is gedoen in 'n poging om meer inklusief te wees ... Read more
The Summit - A Christian leadership training course for young people
Friday, 26 November 2010
A Biblical Worldview Summit for students, between the ages of 15 - 25, who want to change their world - by applying the Lordship of Christ to every area of life. “See to it that no one takes you captive through hollow and deceptive philosophy, ... Read more

Latest Articles & News

Popular Articles & News

The Six Days of Creation and Evolutionary Theory: Are They Compatible?
Tuesday, 06 December 2011

Re-published from Answersingenesis.org with permission
[http://www.answersingenesis.org/articles/aid/v6/n1/six-days-evolution-compatible]

6 Days of CreationBy dr. Callie Joubert and Philip du Toit

In the last two decades there has been a growing controversy in the church over the six Days of Creation recorded in Genesis 1 and evolutionary theory. Some Christians, who accepted the idea of billions of years as propounded by most scientists, claimed that no conflict exists between Christianity and evolutionary theory. Those who make that claim are not considering the biblical text carefully enough. In order to deal with some of the issues involved, Section I presents a review of statements of some of the most eminent biologists living today and the data of two major experimental studies. Section II focuses on questions/issues that are featured or are neglected when Christians attempt to reconcile scientific theories with biblical teaching on the origin of Creation. What is at stake, if the idea of billions of years creation is true, is nothing less than the authority of Scripture and the character of God. Section III presents our reasons to conclude that what lies behind this conflict is two kinds of wisdom. The aim is to give theistic evolutionists and progressive Christians some things to consider.

Last Updated ( Tuesday, 06 December 2011 )
Read more...
 
Onheilige Vermenging
Thursday, 06 October 2011
Yin Yang ChristianityDie Gees sê aan die gemeente van Laodicense (Op 3:15-16) “Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm!  (16)  Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug.”  Soos bespreek in die artikel oor Die Ontluikende Kerk, is die neiging binne ’n postmoderne vorm van kerk-wees om grense te laat verdwyn.
 
Last Updated ( Thursday, 06 October 2011 )
Read more...
 
Die Vrese van ons Vaders – assertiewe (aggressiewe?) ateďsme
Friday, 12 August 2011
AteïsmeDie boek “Die Vrese van Ons Vaders: Geloof, Onderrig en die Afrikanerkind” deur Hans Pietersen (2011) is nou die soort boek wat mens een of ander tyd in Suid Afrika kon verwag vanaf skeptici van die Christelike geloof.  Die trant waarin die boek geskryf is, is kenmerkend van ’n liberale ingesteldheid teenoor omtrent alles wat Christene tradisioneel aan vashou in hierdie land.
Last Updated ( Friday, 12 August 2011 )
Read more...
 
Ferdie Mulder se boek - Opgestaan
Wednesday, 20 July 2011
Opgestaan - Ferdie MulderEk dink die titel wat Ferdie vir sy boek gekies het is om ‘n paar redes baie gepas (gemerk: 1-3).  Die eerste rede is dat (1) Opgestaan beskou kan word as ‘n soortgelyke werk as dié van Julian Muller (Opstanding), maar met ‘n ander standpunt oor die opstanding van Christus, naamlik dat Christus histories-letterlik en liggaamlik uit die dood (2) Opsgestaan het. 
Last Updated ( Thursday, 06 October 2011 )
Read more...
 
Die NG Kerk aanvaar evolusie?
Thursday, 17 March 2011

NG Kerk aanvaar Evolusie?Is die spreekwoordelike skrif aan die muur m.b.t. die NG Kerk se standpunt oor evolusie?  In ‘n persverklaring wat gepubliseer is (27 Julie 2010) op die NG Kerk se blad, getiteld “Kerk en Wetenskap” en ook uitgestuur is na predikante, kom onder meer die volgende voor:

“Oor hoedat hierdie skepping egter tot stand gekom het, asook die komplekse aard van al die wetmatighede waarbinne hierdie proses van skepping plaasgevind het en nog steeds ontwikkel  en  funksioneer,  kan  ons  as  gelowiges  ons  net  verwonder,  veral  namate  die verskillende wetenskaplike dissiplines dit verder aan ons ontvou.” (eie aksente)

Last Updated ( Friday, 22 July 2011 )
Read more...
 
Diversiteit? - 'n gevallestudie
Friday, 25 February 2011

DiversiteitEen van die terme wat mens vandag toenemend in die wêreld hoor is “diversiteit.”  Die konsep van “diversiteit” vorm deel van postmoderne denke, waarin grense vervaag tussen rasse, kulture en belangegroepe (bv. kerkgroepe of geloofsgroepe).  Die klem is op groter verdraagsaamheid aan die een kant, maar ook groter integrasie aan die ander kant.  Een van die kernbegrippe in hierdie verband is “inklusiwiteit.”  Onderliggend aan die neiging onder postmoderne drukgroepe se sg. “viering van diversiteit” vervaag die grense ook tussen reg en verkeerd, tussen waar en onwaar, tussen wat sonde is en wat nie.

 

Last Updated ( Thursday, 10 March 2011 )
Read more...
 
Die opstanding en die lewe – ‘n refleksie op die Teologiese Dag by die US
Monday, 31 January 2011

Opstanding en LeweEk het vanoggend die eerste helfte van die teologiese dag van die Universiteit van Stellenbosch se Teologiese Fakulteit bygewoon.  Die tema van die dag was “Die opstanding en die lewe.”  Die twee sprekers wat die eerste helfte van die program behartig het, is Prof. Elna Mouton en Prof. Dirkie Smit.  Vanuit die lesings asook die besprekings daarna, is die indruk wat by my gelaat is, dat daar redelike klem gelê is op die opstanding, maar nie so veel op die lewe nie.

 

Last Updated ( Wednesday, 12 October 2011 )
Read more...
 
Kennis, Geloof en Wetenskap
Wednesday, 26 January 2011

 Kennis Geloof WetenskapWat het geword van die gesag van die bybel?  Ons hoor vandag al meer in die liberale teologie (wat al meer in die kerk insluip) hoedat die bybel se gesag in gedrang kom.  In die liberale toelogie word die bybel gesien as 'n voorwetenskaplike, uitsluitlik menslike boek, en dit word al meer gestroop van sy transendente, goddelike karakter.  Die bybelse gesag word al meer gerelativeer aan die hand van menslike voorveronderstellings.  Dr Callie Joubert (PHD, D Phil) neem hierdie uiters belangrike saak onder die loep, en praat oor kennis, geloof en wetenskap:

Oor Kennis en Geloof - Waarom word Christene geïntimideer met die wetenskap? - Callie Joubert

 

Last Updated ( Wednesday, 26 January 2011 )
 
Jesuďete Spiritualiteit
Wednesday, 15 December 2010
Ignatius van LoyolaEk het onlangs weer hiermee te doen gekry op die webblad van Communitas waarin die artikel figureer: Prayer of Examen.  In hierdie artikel word die tegniek wat Ignasius van Loyola, die voorloper van die Jesuite Orde aangebied as ‘n geestelike oefening met stappe om beter bewus te wees van God se teenwoordigheid, asook om beter bewus te wees van jouself en die werking van God se Gees te probeer vind in jou daaglikse lewe.
Last Updated ( Thursday, 12 May 2011 )
Read more...
 
Die 'vyfvoudige bediening' (five fold ministry) en 'covering.'
Friday, 10 December 2010

Vyfvoudige Bediening - Five Fold MinistryDie term “vyfvoudige bediening” (five fold ministry) is ‘n term wat veral gehoor word by charismatiese kerke, en veral mega-bedienings.  Dit hang saam met ‘n bedieningsmodel waarin die leiers maksimale beheer uitoefen oor mense se persoonlike lewens en besluite.  Hiermee saam hang die lering dat mens geestelike “covering” moet hê in die vorm van onderdanigheid aan die leierskap van die kerk.  Hierdie artikel moet ook in samehang met die artikel “Wat is Kerk? ” verstaan word.

 

Last Updated ( Tuesday, 14 December 2010 )
Read more...
 
Die Ontluikende Kerk (Emerging Church)
Friday, 12 November 2010

Die sogenaamde Ontluikende Kerk (Engels: Emerging Church) is ‘n beweging onder die Christedom wat al meer populêr geraak het in die Christelike landskap waarin ons onsself bevind. Dit is nie verbonde aan enige denominasie nie, maar is ‘n postmoderne denkstroom wat reg oor die westerse wêreld al hoe gewilder begin raak het. Hoe evalueer mens hierdie nuwe manier van kerkwees?

Brian McLaren Rob Bell Leonard Sweet 

Last Updated ( Wednesday, 15 December 2010 )
Read more...
 
More...
Op Facebook / On Facebook:


Useful Links

Latest Forum Posts

Polls
Is evolusie en die bybel versoenbaar?
 

Who's Online
There are currently 10 Guests and 0 Users online

Cape Town Weather

Joh 8:32 ...and the truth shall make you free.

Translate Afrikaans to English  |  Extreme Airports for FSX  | SA Scenery for FSX  |  Cheapest notebook and desktop sales online  |   SA News  |  Afrikaanse  Nuus  |  Guitar Chords  |  Free Piano Lessons!!  |  Free Guitar Lessons!!  |  Add Melody to Chords  |  Free Classified Ads!!  |  Free Property Listings!!  |  Free Fax to Email!!  |  Car buying online  |  Web Hosting R17 p/m  |  Jobs SA  |   Toets jou persoonlikheid

TRU Developing - Creative Web Development