|
|
|
|
Opdatering van Evolusie-Skepping artikel Wednesday, 18 August 2010 Ons sien op die internet gereeld dat nuwe webblaaie verskyn, bestaandes opgegradeer word, maar ook dat oues verdwyn. 'n Internet-gebaseerde artikel wat dus heelwat skakels na ander inhoud op die internet vertoon, moet dus gereeld opgedateer word. Juis om hierdie rede is die ... Read more
Esterhuyse sê Genesis en Eksodus is belangrike mites Wednesday, 26 May 2010 Prof Willie Esterhuyse het só gesê op 'n dakonferensie vir Eietydse Spiritualitiet. Volgens 'n berig in die aanlyn Kerkbode is Esterhuyse se mening dat die Bybel nie ’n geopenbaarde waarheid is van bo nie en dat die teks insigself ook nie heilig is nie. ... Read more
Saambly is reg? Monday, 30 November 2009 Verskeie stemme het begin opgaan vanuit die NG Kerk en die Hervormde Kerk dat die kerk 'n sagter stanpunt moet formuleer oor saambly. Die gevoel is dat tye verander het en dat die kerk nie so hard en eksklusief moet wees teenoor diegene wat ... Read more
|
|
Die sewe wette van Noag |
|
|
|
Wednesday, 07 January 2009 |
|
Die "sewe wette van Noag," wat in Engels bekend staan as die "seven laws of Noah" of die "seven Noahide laws" vind sy oorsprong in die Joodse Talmud. Dit is veral die Chabad-Lubavitch beweging wat hulle beywer vir die aanvaarding van hierdie 7 wette wêreldwyd.
Soos reeds genoem in die dokument "Verborgenheid van Babilon," vorm die Joodse Kabbala die onderbou van hierdie beweging. Volgens die okkultiese oorlewering van die Jode wat die Talmud vervat is, sou God hierdie 7 wette aan Noag gee nog voor Sinai. Die inhoud van die 7 wette is soos volg: 1. Verbod op afgodery. Jy mag geen afgode voor God hê nie. Okkultiese praktyke is verbode, insluitend dinge soos astrologie, heksery, omens, ens. 2. Verbod op moord. Jy mag nie moord pleeg nie. 3. Verbod op diefstal. Jy mag nie steel nie. 4. Verbod op seksuele promiskuïteit. Jy mag nie egbreuk pleeg, bestealiteit of homoseksualitiet beoefen nie. 5. Verbod op godslastering. Jy mag nie godslasterlik spreek teen God se naam nie. 6. Diëetwet: jy mag nie vleis of bloed eet van ‘n dier wat nog lewe nie. 7. Vereiste om regverdige wette te hê: daar moet ‘n effektiewe regsbank wees om bg. ses wette af te dwing. sien http://en.wikipedia.org/wiki/Seven_Laws_of_Noah sien ook http://www.jewishencyclopedia.com/view.jsp?artid=113&letter=L&search=seven%20laws%20of%20noah Wat belangrik is, is dat hierdie wette slegs geld vir nie-Jode wat ook ‘n plek wil hê in die "Olam Haba" – die Joodse hemel. Die bedoeling is dat alle nie-Jode onderworpe moet wees aan hierdie wette, veral wanneer Israel se politieke Mossiah regeer vanaf Jerusalem, die tempel herbou is, ens. Op hierdie manier kan nie-Jode ‘n soort regverdigheid voor God verwerf en ‘n soort tweederangse plek in die Joodse hemel kry. Dit is die strewe van die Chabad-Lubavitch beweging en baie ander Jode om alle nie-Jode nou al ondergeskik te maak aan hierdie wette. Dit is ook ‘n vereiste dat nie-Jode wat saam met Jode in die land Israel woon, onderworpe moet wees aan hierdie sewe wette van Noag. Een van die vernaamste momente vir die publieke aanvaarding van hierdie wette is met "Education Day" van die V.S.A. Dit word tans elke 16’e April gevier, ter herdenking van Rabbi Mendel Schneerson – op sy verjaarsdag. Ek aksentueer enkele frases van die "bill" wat aanvaar is in 1991: One Hundred Second Congress of the United States of America AT THE FIRST SESSION Begun and held at the City of Washington on Thursday, the third day of January, one thousand nine hundred and ninety-one Joint Resolution To designate March 26, 1991, as `Education Day, U.S.A.'. Whereas Congress recognizes the historical tradition of ethical values and principles which are the basis of civilized society and upon which our great Nation was founded; Whereas these ethical values and principles have been the bedrock of society from the dawn of civilization, when they were known as the Seven Noahide Laws; Whereas without these ethical values and principles the edifice of civilization stands in serious peril of returning to chaos; Whereas society is profoundly concerned with the recent weakening of these principles that has resulted in crises that beleaguer and threaten the fabric of civilized society; Whereas the justified preoccupation with these crises must not let the citizens of this Nation lose sight of their responsibility to transmit these historical ethical values from our distinguished past to the generations of the future; Whereas the Lubavitch movement has fostered and promoted these ethical values and principles throughout the world; Whereas Rabbi Menachem Mendel Schneerson, leader of the Lubavitch movement, is universally respected and revered and his eighty-ninth birthday falls on March 26, 1991; Whereas in tribute to this great spiritual leader, `the rebbe', this, his ninetieth year will be seen as one of `education and giving', the year in which we turn to education and charity to return the world to the moral and ethical values contained in the Seven Noahide Laws; and Whereas this will be reflected in an international scroll of honor signed by the President of the United States and other heads of state: Now, therefore, be it Resolved by the Senate and House of Representatives of the United States of America in Congress assembled, That March 26, 1991, the start of the ninetieth year of Rabbi Menachem Schneerson, leader of the worldwide Lubavitch movement, is designated as `Education Day, U.S.A.'. The President is requested to issue a proclamation calling upon the people of the United States to observe such day with appropriate ceremonies and activities. Speaker of the House of Representatives. Vice President of the United States and President of the Senate. http://thomas.loc.gov/cgi-bin/query/z?c102:H.J.RES.104.ENR: President George W. Bush het onder meer op "Education and Sharing Day" in 2007 gesê: "Education and Sharing Day honors the legacy of Rabbi Menachem Mendel Schneerson and emphasizes our commitment to teach the next generation of Americans the values that make our country strong. The Lubavitcher Rabbi believed that society should 'make a new commitment to kindness,' and he helped to establish education and outreach centers offering social service programs and humanitarian aid around the world." http://en.wikipedia.org/wiki/Education_Day Wat is die implikasie van die aanvaarding van hierdie wette vir Christene? Die toepassing en implimentering van hierdie wette kan baie duidelik in die Talmud gesien word. Enige iemand wat Christus aanbid, sou homself skuldig maak aan die eerste van hierdie wette. Dit is skokkend interessant om daarop te let dat die Jode Christus gekruisig het omdat Hy volgens die Jode godslasterlik gespreek het, en by implikasie die vyfde Noagitiese wet verbreek het. Mat 26:65-66 "Toe verskeur die hoëpriester sy klere en sê: Hy het godslasterlik gespreek, wat het ons nog getuies nodig? Kyk, nou het julle sy godslastering gehoor! (66) Wat dink julle? En hulle antwoord en sê: Hy is die dood skuldig." Dit is bekend dat die Talmudiese tradisie sy oorsprong het in die mondelinge tradisie van die Fariseërs. Die Babeloniese Talmud (Talmud Bavli) is seker die dokument wat die grootste gesag dra van vandag se Jode. Iets anders in verband met die Noagitiese wette is die feit dat die Lubavitchers, wat by uitstek beyweraars is vir hierdie wette, by uitstek hulle wortels vind in okkultiese, Joodse kabbala (breedvoerig bespreek in die dokument: Verborgenheid van Babilon). Die implikasie is, hulle mag astrologie, toordery en ander okkultiese praktyke beoefen, maar nie diegene vir wie die wette bedoel is nie (sien wet no. 1). Die ander belangrike aspek vir die implimentering van die sewe wette van Noag, is wat gebeur met ‘n nie-Jood wat een van die wette verbreek. Die antwoord is ook in die Talmud: hulle koppe moet afgekap word! Mens kan nie anders om te dink aan die gedeeltes in Openbaring nie: Op 20:4 "En ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en aan hulle is die oordeel gegee; en ek het die siele gesien van die wat onthoof is oor die getuienis van Jesus en oor die woord van God, en die wat die dier en sy beeld nie aanbid het nie, en die merk op hulle voorhoof en op hulle hand nie ontvang het nie..." Bestaan daar ‘n moontlike verband? Sou die merk van die dier moontlik dan verwys na die Joods-Kabbalistiese en Vrymesselaar Heksagram met 6 punte, 6 driehoeke en 6 sye in die middel? Net die tyd sal leer. Philip du Toit Bespreek dit hier. |
|
Last Updated ( Thursday, 08 January 2009 )
|
|
|
- Re: Die Wegraping - Is dit Bybels? by Johans
- September 02, 2010, 10:21:38 AM
- Re: oorsig van die artikel Evolusie teenoor skepping. by Philip dT
- August 10, 2010, 04:50:19 PM
- Re: oorsig van die artikel Evolusie teenoor skepping. by Koppie
- August 10, 2010, 10:04:33 AM
- Re: Die Sabbat by Gerhard Ebersöhn
- August 09, 2010, 04:26:57 AM
- Re: Die Sabbat by Philip dT
- August 07, 2010, 09:43:39 AM
|
|
There are currently 7 Guests and 0 Users online
|
|
|
|