|
McLaren hou Ramadan saam met die Moslems |
|
|
|
Friday, 18 September 2009 |
|
Een van die bekende leiers van die ontluikende kerk (emergent church), Brian McLaren vas nou al vir ‘n geruime tyd saam met die Moslems, om soos hy dit stel “van hulle te leer.” Sy stelling hieroor lui:
“Just as Jesus, a devout Jew, overcame religious prejudice and learned from a Syrophonecian woman and was inspired by her faith two thousand years ago (Matthew 15:21 ff, Mark 7:24 ff), we seek to learn from our Muslim sisters and brothers today” sien http://www.brianmclaren.net/archives/blog/ramadan-2009-part-1-whats-going.html
Persoonlik is ek totaal uit die veld geslaan hieroor. Die Skrifgedeelte wat by my opkom is: 2 Kor 6:14-16 “Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis? (15) En watter ooreenstemming het Christus met Bélial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige? (16) Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees.” Bespreek dit hier.
|
|
Last Updated ( Friday, 18 September 2009 )
|