Opdatering van Evolusie-Skepping artikel Wednesday, 18 August 2010 Ons sien op die internet gereeld dat nuwe webblaaie verskyn, bestaandes opgegradeer word, maar ook dat oues verdwyn. 'n Internet-gebaseerde artikel wat dus heelwat skakels na ander inhoud op die internet vertoon, moet dus gereeld opgedateer word. Juis om hierdie rede is die ...Read more
Esterhuyse sê Genesis en Eksodus is belangrike mites Wednesday, 26 May 2010 Prof Willie Esterhuyse het só gesê op 'n dakonferensie vir Eietydse Spiritualitiet. Volgens 'n berig in die aanlyn Kerkbode is Esterhuyse se mening dat die Bybel nie ’n geopenbaarde waarheid is van bo nie en dat die teks insigself ook nie heilig is nie. ...Read more
Saambly is reg? Monday, 30 November 2009 Verskeie stemme het begin opgaan vanuit die NG Kerk en die Hervormde Kerk dat die kerk 'n sagter stanpunt moet formuleer oor saambly. Die gevoel is dat tye verander het en dat die kerk nie so hard en eksklusief moet wees teenoor diegene wat ...Read more
Die konsep van evolusie is vandag regoor die wêreld geen vreemde begrip nie. Inteendeel, meeste sillabusse in skole en universiteite aanvaar die konsep van evolusie as die wetenskaplike basis vir die verstaan van die fisiese kosmos soos ons dit vandag ken.
In terme van die natuurlike wetenskappe kan onderskei word tussen kosmologiese, geologiese en biologiese evolusie. In terme van die breër verstaan van evolusie, het dit te doen met spontane, natuurlike, en progressiewe ontwikkeling vanuit eenvoudiger vorme.