|
Weerlegging van proefskrif wat God ontken |
|
|
|
Tuesday, 20 March 2007 |
|
Wanneer liberale teologie sy volle sirkel loop, eindig dit in die ontkenning van die bestaan van God. 'n Voorbeeld hiervan is die doktorale proefskrif van Jaco Gericke. Die titel van die proefskrif is: “Does Yahweh exist? A philosophical-critical reconstruction of the case against realism in Old Testament Theology.” (Doktorale proefskrif in Ou Testament. Universiteit van Pretoria. 2003). Ek het die proefskrif tot die beste van my vermoë weerlê, 1) om ander gelowiges wat met sulke teologie gekonfronteer word, te help en te bemoedig, en 2) om myself daarteenoor te verantwoord.
My kommentaar is op die vlak van apologetiese teologie, en is redelik lywig.
|
|
Last Updated ( Thursday, 05 April 2007 )
|