Home arrow About
About / Aangaande

(English)

 

Truth Exposed (TE) is a website that provides useful information to Christians or people that are curious or even sceptical about Christianity.  TE’s front end is English, but features mostly Afrikaans articles.  As a South African site, TE aims to accommodate people that can understand Afrikaans (most Afrikaans speaking people can understand at least basic English) and provides the option for people to post comments in English.  Some articles (like Election) have been translated into English.  TE might become fully bilingual in the future, but time will tell.  There are all kinds of information on this site: discussions about the validity of Christianity, discussions on various theological topics, postmodern thought, the concept of truth, devotionals, discussions on creation versus evolution, and many other relevant topics.  TE also features a complete integrated forum that allows for discussions on any topic.  All articles are linked to the forum to make room for comments and queries.  TE is not a conspiracy theory site, but its vision is to expose the truth behind all things in order to equip Christians to become more steadfast, informed and alert in the last days that are becoming even more troublous before Jesus’ second coming.  Most people that visit this site and read through the articles will probably be challenged on many preconceived notions: world view as well as theology.  TE holds that the truth is not necessarily in the main stream or in the popular opinion.  In fact, Biblical history has shown that truth is not a main stream item.  One can only look at historical figures like Noah.  He was mocked by his fellow citizens about the truth that he held.  The same accounts for the prophets, people like Stephen, Paul and of course, Jesus himself.  Jesus was mocked and condemned by the mainstream religious leaders of His time.  TE’s mission is to bring people back to the truth of the Bible through relevant discussions.  Everyone is welcome on TE.  You do not need to agree to everything on this site to become a member and post comments.  In fact, TE’s management would like to be informed on any misinformation or anything that you think is not true.  Neither do you have to be an expert in order to post.  We welcome any type of input from any type of person (within the boundaries of the discussion rules put forth in the disclaimers- and announcements forum).  We do not necessarily agree to all the views held by the links and sources mentioned on this site or any articles or information that is published on this site that is not written by the management of TE (also see Disclaimers).  Philip du Toit, the author of most of the articles is a businessman with a passion for truth and a love for Jesus and the Bible.  He has two degrees in theology (BA Theology and B-Th Honours) and almost completed his Masters Degree in New Testament studies when he was forced to end his studies due to full time business activities.  He remains a Bible student that would like to see himself as someone who can learn something new every day.  He will be honoured to enter into discussion on anything with you.  We hope you enjoy your stay here.
 
                                                                                

(Afrikaans) 

 

Truth Exposed (TE) is ‘n webruimte wat bruikbare informasie verskaf aan Christene of mense wat nuuskierig or selfs skepties is oor Christenskap.  TE se vooraansig in Engels, maar dit bevat meestal Afrikaanse artikels.  As ‘n Suid Afrikaanse webblad, poog TE om mense te akkomodeer wat Afrikaans kan verstaan (meeste Afrikaanssprekende mense kan ten minste basiese Engels verstaan) en gee die opsie vir mense om kommentaar in Engels te pos.  Sekere artikels (soos Election) is in Engels vertaal.  TE mag volledig tweetalig word in die toekoms, maar die tyd sal leer.  Daar is ‘n groot verskeidenheid van  informasie op hierdie webblad: besprekings oor die geldigheid van Christenskap, gesprekke oor verskeie teologiese onderwerpe, postmoderne denke, die konsep van waarheid, toewydings-artikels, besprekings oor skepping teenoor evolusie, en baie ander relevante onderwerpe.  TE het ook ‘n volledige geïntegreerde gespreksforum wat voorsiening maak vir gesprekke oor enige onderwerp.  Alle artikels is geskakel aan die forum om ruimte te maak vir kommentaar en vrae.  TE is nie ‘n conspiracy theory webblad nie, maar sy visie is om die waarheid agter alle dinge te ontbloot sodat dit Christene kan toerus om meer standvastig, ingelig en oplettend te wees in die laaste dae wat al moeiliker raak voor Jesus se tweede koms.  Die meeste mense wat hierdie webblad besoek en deur die artikels lees sal waarskynlik uitgedaag word op baie vooropgestelde idees: wêreldbeskouing en teologie.  TE glo dat die waarheid nie noodwendig in die hoofstroom of in die populêre mening bestaan nie.  Inteendeel, die Bybelse geskiedenis het gewys dat die waarheid nie ‘n hoofstroom item is nie. Mens kan alleen maar kyk na historiese figure soos Noag.  Hy was gespot deur sy mede burgers oor die waarheid wat hy geweet het.  Dieselfde geld vir die profete, mense soos Stéfanus, Paulus en natuurlik Jesus self.  Jesus was veroordeel en uitgekryt juis deur die hoofstroom godsdienstige leiers van sy tyd.  TE se missie is om mense terug te bring na die waarheid van die Bybel deur middel van relevante besprekings.  Enige iemand is welkom op TE.  Jy hoef nie saam te stem met alles op hierdie webblad om ‘n lid te word en kommentaar te pos nie.  Inteendeel, TE se bestuur sal dit verwelkom as ons attent gemaak word op misinformasie of enige iets wat jy dink nie die waarheid is nie.  Jy hoef ook nie ‘n kenner te wees om iets te pos nie.  Ons verwelkom enige tipe inset van enige tipe persoon (binne die grense van die gespreksreëls wat in die ontkennings- en aankondigins forum uiteengesit is).  Ons stem nie noodwendig saam met al die sieninge wat gehuldig word op die skakels en bronne wat op hierdie webblad vermeld word nie, of wat verskyn op artikels wat op hierdie webblad gepubliseer is wat nie deur die bestuur van TE geskryf is nie (sien ook Disclaimers).  Philip du Toit, die outeur van die meeste artikels is ‘n besigheidsman met ‘n passie vir die waarheid en ‘n liefde vir Jesus en die Bybel.  Hy beskik oor twee teologiese grade (BA Teologie en B-Th Honeurs) en het byna sy Meestersgraad in Nuwe Testamentiese studies voltooi toe hy geforseer was om te staak weens voltydse besigheidsbedrywighede.  Hy bly ‘n Bybelstudent wat homself wil sien as iemand wat elke dag iets nuuts kan leer.  Hy sal geëerd wees om met jou in gesprek te tree oor enige iets.  Ons hoop jy geniet jou verblyf hier.

 
Joh 8:32 ...and the truth shall make you free.

Translate Afrikaans to English  |  Cheapest notebook and desktop sales online  |  HP Compaq Dual Core for R4475  |  SA News  |  Afrikaanse  Nuus  |  Guitar Chords  |  Free Piano Lessons!!  |  Free Guitar Lessons!!  |  Add Melody to Chords  |  Free Classified Ads!!  |  Free Property Listings!!  |  Free Fax to Email!!  |  Car buying online  |  Web Hosting R17 p/m  |  Jobs SA  |   Toets jou persoonlikheid

TRU Developing - Creative Web Development