Die NG Kerk aanvaar evolusie?
Truthexposed Forum
July 17, 2019, 03:26:43 pm *
Welcome, Guest. Please login or register.

Login with username, password and session length
News:
 
   Home   Help Search Login Register  
Pages: [1]
  Print  
Author Topic: Die NG Kerk aanvaar evolusie?  (Read 31313 times)
Philip dT
Administrator
Veteran
*****
Posts: 381



View Profile
« on: March 18, 2011, 12:33:27 am »

Is die spreekwoordelike skrif aan die muur m.b.t. die NG Kerk se standpunt oor evolusie?  In ‘n persverklaring wat gepubliseer is (27 Julie 2010) op die NG Kerk se blad, getiteld “Kerk en Wetenskap” en ook uitgestuur is na predikante, kom onder meer die volgende voor:

“Oor hoedat hierdie skepping egter tot stand gekom het, asook die komplekse aard van al die wetmatighede waarbinne hierdie proses van skepping plaasgevind het en nog steeds ontwikkel  en  funksioneer,  kan  ons  as  gelowiges  ons  net  verwonder,  veral  namate  die verskillende wetenskaplike dissiplines dit verder aan ons ontvou.” (eie aksente)

Lees die volledige artikel "Die NG Kerk aanvaar evolusie?"
Logged
oppiweb
Member
**
Posts: 97



View Profile WWW
« Reply #1 on: March 19, 2011, 10:53:25 am »

Is die spreekwoordelike skrif aan die muur m.b.t. die NG Kerk se standpunt oor evolusie?  In ‘n persverklaring wat gepubliseer is (27 Julie 2010) op die NG Kerk se blad, getiteld “Kerk en Wetenskap” en ook uitgestuur is na predikante, kom onder meer die volgende voor:

“Oor hoedat hierdie skepping egter tot stand gekom het, asook die komplekse aard van al die wetmatighede waarbinne hierdie proses van skepping plaasgevind het en nog steeds ontwikkel  en  funksioneer,  kan  ons  as  gelowiges  ons  net  verwonder,  veral  namate  die verskillende wetenskaplike dissiplines dit verder aan ons ontvou.” (eie aksente)

Lees die volledige artikel "Die NG Kerk aanvaar evolusie?"

Die skrif is VERSEKER teen die muur!

Iewers gedurende Oktober 2009 het die Here die gedagte in my laat opkom dat die oer-oue klippe van Barberton die nuus van die dag gaan wees. Die satan was dit beslis nie want, soos Jesus dit gestel het, as 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan hy nie bly staan nie. Hy, die Here, le dit toe op my hart om DVDs met inligting aangaande die dinge aan die plaaslike koerant te gaan gee aamgesien die koerant immers oor die nuwe nuus sal moet berig gee. Ek besluit toe sommer om so paar ekstra kopies van die DVDs te maak en bel die A.G.S. pastoor om vir hom te se dat ek iets vir hom wil bring. Die man het sowaar wal gegooi soos ek nog nie beleef het nie! Meer daaroor HIER. Ok bel ek die Vollies om een stelletjie daar af te gee asook die metodiste kerk se predikant en se vir hom ek laat 'n stelletjie in sy posbus en toe neem ek my hond vir die wandeling met die goed om te gaan aflewer. Die redaktriese van die koerant was nie op kantoor toe ek daar aankom nie en ek laat toe die materiaal by een van die ander mense en stuur toe aan die redaktriese 'n epos. So oortuig was ek dat dit God was wat my met die goed gestuur het dat ek selfs in die epos gemeld het dat die klippe van Barberton in die nuus gaan wees en dat sy maar die epos as getuienis teen my kan bere en my as leuenaar kan openbaar indien dit nie waar word nie. Met die gereformeerde, katolike en anglikaanse kerke het ek nie eers bemoeienis gemaak nie aaangesien die Here die mense nie op my hart gele het nie.

Ek het nog altyd so effe hoop gehad vir die pinkster kerke, maar ek dink die Here het die mense op my hart gele sodat ek kon wakker skrik uit my slaap! Die A.G.S. pastoor wou eenvoudig nie die goed he nie! Van die metodiste predikant het ek net eenvoudig nie weer van gehoor nie, hy is intussen weg Johannesburg toe en die klomp in die kerk kantoor by die vollies het my oortuig dis sonde om in "rebellie" te wees! Van die koerant het ek ook nie weer aangaande die saak gehoor nie, behalwe dat sy self, toe die klippe skielik die nuus haal soos die Here aan my bekend gemaak het, aangaande die saak moes berig (en terloops, ek voel al weer aan my bas, sy sal binnekort weer daaroor moet berig). Op pad terug vanaf die koerant se kantoor, besluit ek toe om maar die A.G.S. pastoor se stelletjie aan 'n sakeman te gaan ge - hy was bekommerd dat dit die dorp se toerisme bedryf sou benadeel! Die feit dat big-bang snert in ons kinders se kele afgedruk word, pla eenvoudig niemand meer nie!  Huh  Ek is sedertdien vas oortuig dat al wat "kerk" is, die sinagoge van die satan is!
Logged

Johannes 6:45 Dit is geskrywe in die profete: En hulle sal almal deur God geleer wees. Elkeen dan wat dit van die Vader gehoor en geleer het, kom na My toe.
- Jesus - Die Bybel: Ou Vertaling, (Suid–Afrika: Bybelgenootskap Van Suid–Afrika) 1953.
Pages: [1]
  Print  
 
Jump to:  

Powered by MySQL Powered by PHP Powered by SMF 1.1.17 | SMF © 2011, Simple Machines Valid XHTML 1.0! Valid CSS!
Joh 8:32 ...and the truth shall make you free.

Find 'n poskode / Find a postal code  |   Translate Afrikaans to English  |  Extreme Airports for FSX  | SA Scenery for FSX  |  SA News  |  Afrikaanse  Nuus  |  Guitar Chords  |  Free Piano Lessons!!  |  Free Guitar Lessons!!  |  Add Melody to Chords  |  Free Classified Ads!!  |  Free Property Listings!!  |  Free Fax to Email!!  |  Car buying online  |  Web Hosting R17 p/m  |  Jobs SA  |   Toets jou persoonlikheid

TRU Developing - Creative Web Development